Nederlands Bijbelgenootschap

Kantoor van die Nederlandse Bybelgenootskap in Zijlweg, Haarlem

Die Nederlands Bijbelgenootschap ((af) Nederlandse Bybelgenootskap) is ’n vereniging wat hom beywer met die vertaling, verspreiding en voorligting oor die Bybel. Hierdie organisasie is in Haarlem geleë.


Developed by StudentB